Man se liggaam by Berlin-waterval in Graskop gevind

Lees ook :

Man se liggaam by Berlin-waterval in Graskop gevind fotokrediet: Canva

Lees ook: Huisbraak-verdagte vrygelaat kort na inhegtenisneming

GRASKOP. – Die polisie is op soek na die familie van ’n man wie se liggaam op 6 Desember 2024 in die Berlin-waterval gevind is.

’n Veiligheidswag was besig met patrollie toe hy die liggaam opmerk waar dit in die water dryf. Die man het ’n swart kortbroek en wit frokkie aangehad met rooi en groen wol om sy middel vasgemaak. Hy is omtrent 46 jaar oud.

Dit is onbekend wie die man is of wat met hom gebeur het. Die polisie is op soek na die man se familie.

Bronne: SAPD

Lees ook: Huisbraak-verdagte vrygelaat kort na inhegtenisneming

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief