Man se liggaam in oop veld gevind

Lees ook :

Man se liggaam in oop veld gevind
Man se liggaam in oop veld gevind fotokrediet: Canva

Lees ook: Ramaphosa stel volle Bela-wet in, klousules aanvaar

TEMPE, BLOEMFONTEIN. – Die liggaam van ‘n man is op 19 Desember deur iemand wat besig was om hout bymekaar te maak in ’n oop veld naby die Tempe militêre basis gevind.

Die oorsaak van sy dood is nog onbekend.

’n Identiteitskaart in sy broeksak het die naam Ruciano Bester opgehad. Die man het ’n donkergrys broek, blou T-hemp en blou trui aangehad.

Bronne: SAPD

Lees ook: Ramaphosa stel volle Bela-wet in, klousules aanvaar

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief