Lees ook: Sadou dreig met regsaksie oor Bela-wet
President Cyril Ramaphosa het aangekondig die volle Bela-wet sal ingestel word, insluitend twee omstrede klousules oor toelating en taal by skole.
Ramaphosa het in sy aankondiging gesê die Bela-wet gaan voort met die werk wat oor die laaste 30 jaar plaasgevind het om te verseker dat alle kinders ewe veel toegang tot gehalte opvoeding het.
Hy het gesê die wet voldoen aan die grondwet in die sin dat elke persoon verdien om onderrig te ontvang in die amptelike taal of tale van hulle keuse waar dit redelik toepasbaar is.
Bronne: Die Presidensie
Lees ook: Sadou dreig met regsaksie oor Bela-wet





