Man se liggaam na selfdood gevind

Lees ook :

Man se liggaam gevind na selfdood
Man se liggaam gevind na selfdood fotokrediet: Facebook

Lees ook: Adam Peaty toets positief vir Covid na hy silwer by Spele wen

WATERLOO, KZN. – Die liggaam van ’n man is gister gevind waar hy in sy slaapkamer in Waterloo hang.

’n Selfdoodbrief is in die oorledene (27) se kamer gevind. Sy liggaam is ontdek na sy huismaat hom gesoek het en nie kon kry nie. Die huismaat het deur die venster gekyk na hy besef het die deur is gesluit en het die man se liggaam gesien en die reaksie-eenheid SA (Rusa) gebel.

Die rede vir die man se selfdood is onbekend.

Bronne: Facebook

Lees ook: Adam Peaty toets positief vir Covid na hy silwer by Spele wen

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief