Man wat met dubbelmoord-ondersoek kan help, gesoek

Lees ook :

Foto: SAPD

GAUTENG. – Die polisie soek na die man op die foto, omdat hulle glo hy kan hulle help in die ondersoek na ‘n dubbelmoord wat op 21 Mei 2020 in Mabopane, Winterveld gepleeg is.

Lt.kol. Mavela Masondo sê twee oorledenes, onderskeidelik (47) en (49), het geld by ‘n taxivereniging ingesamel toe hulle noodlottig by ‘n vulstasie gewond is.

Masondo sê die polsie glo die man op die foto, wat geïdentifiseer moet word, kan hulle met die ondersoek help.

Enigiemand met inligting kan die polisie by 08600 10111 bel of by hulle naaste polisiekantoor aanmeld.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief