Mans gesien wat peuter met liggaam

Lees ook :

Mans gesien wat peuter met liggaam
Mans gesien wat peuter met liggaam fotokrediet: Facebook

Lees ook: Man se liggaam in bos gekry

Twee mans is gister in Oaklands, KZN, gesien waar hulle besig was om in te meng met ’n liggaam.

Reaksie-eenheid SA (Rusa) het ’n anonieme oproep ontvang oor mans wat besig was om te peuter met die liggaam van ’n man wat agter die Oaklands-woonstelle gelos is.

Die man se liggaam is in met vasgebinde voete in ’n stroom gevind. Hy het ’n kopbesering en ‘n gebreekte regterarm gehad. Sy liggaam was reeds in rigor mortis. ’n Bruin sak is naby die liggaam gevind.

Dit is moontlik dat die twee mans van plan was om die liggaam te skuif. Dit is onbekend wie die oorledene is of hoe hy dood is.

Bronne: Facebook

Lees ook: Man se liggaam in bos gekry

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief