Mans in hegtenis geneem vir Putco-busbrande

Lees ook :

Mans in hegtenis geneem vir Putco-bus brande fotokrediet: Canva

Lees ook: Sowat 50 Putco-busse aan die brand gesteek in Mpumalanga

MPUMALANGA. – Twee mans is in hegtenis geneem in verband met die uitbrand van 51 Putco-busse.

Die busse is Maandagaand by verskillende Putco-depots in Mpumalanga aan die brand gesteek na ’n groep gewapende mans die depots ingevaar het.

Twee Putco-werknemers is tydens die voorvalle beseer.

Die polisie ondersoek nog die voorval verder.

Bronne: IOL, EWN, The Citizen

Lees ook: Sowat 50 Putco-busse aan die brand gesteek in Mpumalanga

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief