LEES OOK: Huiswerker wat ‘vals klagte lê’ deur CCTV-kameras uitgevang
Kevin Mileham, DA-skaduminister van minerale bronne en energie, het in ’n verklaring gesê dat die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, alle geloofwaardigheid verloor het oor hoe om die elektrisiteitskrisis aan te spreek en nuwe opwekkingskapasiteit vir Suid-Afrika te verseker.





