Lees ook: Dept. van onderwys word verhoed om matriekuitslae in die media bekend maak
MPUMALANGA. – Jacob Zuma het die MK-party se leier in Mpumalanga, Mary Phadi, afgedank na bewerings dat sy ’n sluipmoord beplan het.
Phadi het glo huurmoordenaars aangestel om ’n mededingende MK-partylid in haar provinsie, genl. Tough Mdluli, te laat doodmaak.
Die MK-party het Phadi drie dae gegee om uit vrye wil te bedank maar sy het dit nie gedoen nie en is gevolglik afgedank.
Bronne: The Citizen, Briefly, IOL
Lees ook: Dept. van onderwys word verhoed om matriekuitslae in die media bekend maak





