Massagrafte in Egipte gevind

Lees ook :

Massagrafte gevind in Egipte fotokrediet: X

EGIPTE. – Massagrafte is deur die Sinai-menseregtestigting in Noord-Egipte gevind naby ‘n militêre kamp gevind.

Lees ook: Verskeie lande erken Palestina as ‘n staat

Daar word geglo die liggame is dié van persone wat verdwyn het tydens die konflik tussen die Egiptiese weermag en ISIS-militante tussen 2013 en 2022.

Luidens ‘n verslag deur die stigting op Maandag is 36 menslike skedels in ‘n massagraf naby El-Arish gevind is. Die vermoede is dat moontlik nog liggame daar begrawe is.

Die grafte is gevind nadat ‘n oud-weermaglid glo die grafte se ligging aan die stigting geopenbaar het.

Bronne: Metro, Middle East Eye, Forensic Arhictecture

Lees ook: Verskeie lande erken Palestina as ‘n staat

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief