NASIONAAL. – Die departement van basiese onderwys het weer die NSS-eksamenrooster vir matriekleerlinge vir Oktober en November gedeel wat reeds vroeër vanjaar bekend gemaak is.


Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by nuus@nuusflits.com





