Mededingingskommissie waarsku skole oor riglyne vir uniforms

Lees ook :

Mededingingskommissie waarsku skole oor riglyne vir uniforms
Mededingingskommissie waarsku skole oor riglyne vir uniforms fotokrediet: Canva

Lees ook: Standard Bank onskuldig aan randmanipulasie

Die Mededingingskommissie het tot dusver 220 klagtes oor die koste van skooluniforms ontvang.

’n Streng waarskuwing is aan alle skole uitgereik om te hou by die riglyne oor die koste van uniforms, of hulle sal in die hof beland.

Die kommissie en skole het in 2021 ‘n ooreenkoms aangegaan oor eksklusiewe ooreenkomste met uniformverskaffers.

Hulle het gesê dit is nie onwettig nie, maar skole moet die ooreenkomste na ’n paar jaar beëindig en by verskeie verskaffers pryse kry.

Bronne: Daily Maverick, SowetanLIVE, EWN

Lees ook: Standard Bank onskuldig aan randmanipulasie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief