Nuusflits Uitgawe 1,412 — Thursday 11 January 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,412 op Thursday 11 January 2024.
Kleuter (5) ontvoer, verkrag en vermoor – verdagte gesoek
'n Kleutermeisie (5) is van haar huis af ontvoer, verkrag en vermoor,. Die polisie is op soek na die verdagte.
DJ Black Coffee beseer op vlug na Argentinië
Sy mediaspan het gister gesê hy is besig om te herstel.
VSA-onderwyseres het glo seks met tiener terwyl leerlinge kywie hou
Die leerling het gesê die juffrou is “te na aan die leerlinge”.
Kaapstad kry kritiek na toeverf van muurskildery van Palestynse vlag
Inwoners van Lavender Hill het ’n muurskildery van die Palestynse vlag geverf met die woorde “Ons staan met Palestina”.
Curious about how to register?
If you can't make it to the registration stations, simply visit https://check.da.org.za
Altesaam 71 amptelike vuurwapens verdwyn oor paar jaar van polisie en weermag
Slegs vyf is tot dusver skuldig bevind.
Sakeman van Witbank ontvoer
Sing is na bewering in 'n voertuig ingedwing en daar is met hom in die rigting van Kriel gery.
Suid-Afrika se volksmoordsaak teen Israel begin vandag in VN-hof
Die Internasionale Geregshof sal slegs ‘n mening gee oor die aantyging van volksmoord, aangesien die saak nie ‘n misdaadverhoor is nie.
Kyk: Vragmotor ry in blok woonstelle in
'n Vragmotorbestuurder het gisteroggend onverklaarbaar beheer verloor en in 'n woonstelgebou vasgery.