Beskuldigde in Lusikisiki-skietery laat vaar borgaansoek

Lees ook :

Beskuldigde in Lusikisiki-skietery laat vaar borgaansoek
Beskuldigde in Lusikisiki-skietery laat vaar borgaansoek fotokrediet: NVG

Lees ook: Vier verdagtes in hegtenis vir Lusikisiki-skietery

LUSIKISIKI. – Die man wat aangekla is van die moord op 18 mense het sy borgaansoek laat vaar.

Siphosoxolo Myekethe (45) het gister in die hof verskyn na hy vir die Lusikisiki-massaskietery in hegtenis geneem is. Hy het gesê hy gaan nie aansoek doen om borg nie.

Myekethe was op parool vir moord toe die skietery plaasgevind het. Hy is ook al voorheen skuldig bevind daarvan dat hy uit aanhouding ontsnap het.

Die saak is tot 26 November uitgestel. Nog verdagtes is vandag vir die skietery in hegtenis geneem.

Bronne: NVG

Lees ook: Vier verdagtes in hegtenis vir Lusikisiki-skietery

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief