Brekende Nuus
Afrikaans

Meer as 30 mense dood nadat Mianmar-weermag hospitaal tydens lugaanval tref

Meer as 30 mense dood nadat Mianmar weermag hospitaal tref tydens lugaanval

fotokrediet: X
Meer as 30 mense dood nadat Mianmar weermag hospitaal tref tydens lugaanval fotokrediet: X

MIANMAR. – Minstens 34 mense is oorlede en 68 mense is beseer nadat die Mianmar-weermag gisteraand ‘n hospitaal tydens ‘n lugaanval getref het.

Lees ook: Regter beslis Epstein-jurierekords van 2019 kan vrygestel word

‘n Werker by die hospitaal het gesê die hospitaal in Mrauk-U is gisteraand in ‘n lugaanval getref en dat die dodetal moontlik gaan styg.

Die weermag het nog geen kommentaar oor die aanval gelewer nie.

Bronne: BBC, CNA, The Straits Times

Lees ook: Regter beslis Epstein-jurierekords van 2019 kan vrygestel word