Meer beurtkrag na vertragings by Eskom

Lees ook :

Meer beurtkrag na vertragings by Eskom
Meer beurtkrag na vertragings by Eskom fotokrediet: Canva

Lees ook; Google Maps gaan nie meer besoekers deur informele nedersettings stuur nie

Eskom het gister aangekondig fase 2- en fase 3-beurtkrag sal ingestel word tot verdere kennisgewing ná vertragings om van die opwekkingseenhede weer aan te kry.

Fase 2-beurtkrag sal vanaf 05:00 tot 16:00 ingestel word, waarna fase 3-beurtkrag vanaf 16:00 tot 05:00 sal geld.

Hierdie patroon sal so aangaan tot verdere kennisgewing.

Bronne: IOL, My Broadband, The Citizen

Lees ook; Google Maps gaan nie meer besoekers deur informele nedersettings stuur nie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief