Meer veiligheidspersoneel na grense voor Paasnaweek ontplooi

Lees ook :

Meer veiligheidspersoneel na grense voor Paasnaweek ontplooi
Meer veiligheidspersoneel na grense voor Paasnaweek ontplooi fotokrediet: Canva

Lees ook: Rusland blameer Oekraïne vir terreuraanval in Moskou

Die grensbestuurowerheid het gesê meer veiligheidspersoneel sal na die grensposte gestuur word voor die Paasnaweek.

Altesaam 400 junior wagte sal na die grensposte gestuur word. Die ure sal ook verleng word om te keer dat enige persone onwettig die land probeer inkom.

Meer as ‘n miljoen mense sal na verwagting probeer om oor die land se grense te kom.

Bronne: eNCA, The Citizen, News365

Lees ook: Rusland blameer Oekraïne vir terreuraanval in Moskou

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief