Nuusflits Uitgawe 1,488 — Wednesday 27 March 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,488 op Wednesday 27 March 2024.
Rina Hugo en Johan vier 53ste huweliksherdenking
“Vandag 53 jaar terug. Baie geseënd,” lui haar inskrywing.
Verdagtes in AKA-moord deur selfone aan ‘moordtoneel verbind’
Die ondersoekbeampte, Kumaran Pillay, het in sy beëdigde verklaring gesê die verdagtes se selfoonrekords het hulle naby die misdaadtoneel geplaas.
Nuwe dramareeks gegrond op Deon Meyer se karakters bekendgestel
Tim Theron en Amalia Uys sal in die reeks te sien wees.
Tienerseun in hof op aanklag van verkragting
'n Tienerseun het Dinsdag op 'n aanklag van verkragting in die hof verskyn en is tans in 'n plek van veilgheid tot sy volgende…
Help jou kinders in die huis?
Hierdie take bied 'n geleentheid vir kinders om by te dra tot die huishoudelike aktiwiteite en om waardevolle vaardighede te ontwikkel.
Kyk: Bus slaan aan brand onderweg na Pretoria
In die video kan gesien word hoe passasiers by die vensters uitspring.
Stephen Colbert spyt oor prinses Kate-grappe
Daar was verskeie teorieë oor haar verdwyning en Colbert het op The Late Show gespot met die gedokterde Moedersdagfoto en oor prins William se…
Palestynse burgers verdrink toe voedselnoodpakkies in see beland
Verlede maand is minstens vyf mense dood en verskeie gewond na noodpakkies op hulle geval het.