Lees ook: Vrou val na haar dood toe oefenmasjien haar afgooi
Die Reaksie-eenheid SA vra die publiek se hulp om ’n vermiste meisie (13) te kry.
Senamile Mlambo is op 13 Junie om ongeveer 15:00 laas gesien. Sy gaan skool by Sekondêre Skool Waterloo en bly by Hammonds Farm-woonstel in Waterloo, KZN. Sy is kort en het kort hare.
Haar familie het gesê sy het onlangs baie alkohol begin gebruik en is verslaaf aan Zanax. Enigiemand met inligting oor haar verdwyning word aangemoedig om die Reaksie-eenheid SA te kontak.
Bronne: Facebook
Lees ook: Vrou val na haar dood toe oefenmasjien haar afgooi





