Vrou val na haar dood toe oefenmasjien haar afgooi

Lees ook :

Vrou val na haar dood toe sy van oefenmasjien afgegooi is
Vrou val na haar dood toe sy van oefenmasjien afgegooi is fotokrediet: Canva

Lees ook: Sneeu in verskeie provinsies verwag

INDONESIЁ. – ‘n Vrou (22) is oorlede na sy haar balans op ‘n oefenmasjien verloor en sy by ‘n venster uitgewerp is.

Die vrou was op ‘n trapmeul aan die oefen toe sy haar greep gelos het om haar gesig af te vee. Sy het haar balans verloor en die masjien het haar afgegooi, van die derde vloer van die gimnasium af by ‘n oop venster uit.

Sy is na ‘n hospitaal geneem, maar is aan haar beserings oorlede.

Die gimnasium word vir nalatigheid ondersoek.

Bronne: Indy100, India Today, NDTV

Lees ook: Sneeu in verskeie provinsies verwag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief