Lees ook: Polisiesersant dood in ongeluk tussen vyf voertuie
MTAHTHA. – ’n Meisie (18) van Kuyasa word sedert 14 Junie gesoek.
Kwande Mpako is laas by haar huis gesien om 07:00 die oggend, maar toe haar ma haar later gaan soek, was sy weg.
Sy het ’n geel baadjie en blou jeans aangehad toe sy die laaste keer gesien is.
Bronne: SAPD
Lees ook: Polisiesersant dood in ongeluk tussen vyf voertuie