Melinda Bam en Adriaan Bergh se Ruach is gebore

Lees ook :

Foto: Melinda Bam Official

Melinda Bam het so pas ‘n plasing op sosiale media gemaak dat baba Ruach Michal Bergh gebore is.

Ruach Bergh is die eersteling van Melinda, ‘n voormalige Mej. SA, en Adriaan Bergh, ‘n voormalige Mnr. SA.

FiND iT wens die paartjie alle geluk met hul kleinding toe.

Lees hier:

“but thís… this is something more,

it’s something holy – sacred,

…this is love.

Yes, we’ve gone into hiding the last three weeks. We wanted to drink in every moment and view it through our awe-struck teary eyes.

It really has been a sacred time…

…we’ll let you in soon.”⠀⠀⠀⠀⠀⠀⠀⠀⠀

#bababergh @adriaanbergh @melindabam#homeiswheremyheartis#blessed#bietjievanmybietjievanjou#marriedlife#live#laugh#happiness#love#GodlyMarriage#TheStoryOfMarriage#raisingkingsandqueens

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief