Brekende Nuus
Afrikaans

Menslike kop en bene gekry in asgate

Menslike kop en bene gekry in asgate

fotokrediet: Facebook
Menslike kop en bene gekry in asgate fotokrediet: Facebook

Lees ook: Polisie op soek na verdagtes wat OTM’e in Levubu opblaas

AMOUTI, KZN. – ’n Man wat besig was om deur asgate te soek vir goed om te verkoop het ’n menslike kop en twee bene in swartsakke gevind. Die bene was in ’n sak wat in ’n wit bebloede laken toegedraai was.

Die man het die gemeenskap ingelig van die vonds en het die Reaksie-eenheid SA geskakel. Beamptes van Rusa is na die asgate en gevind die kop en bene behoort aan ’n man wat aangerand is.

’n Bebloede pienk kinderbaadjie en ’n blou babakombers is langs die sakke gevind.

’n Penis is omtrent 500 meter weg van die sakke gevind.

Die rede vir die moord en die identiteit van die man is onbekend.

Bronne: Facebook

Lees ook: Polisie op soek na verdagtes wat OTM’e in Levubu opblaas