Meteroloog bevestig tornado naby Harrismith

Lees ook :

Meteroloog bevestig daar was tornado naby Harrismith fotokrediet: Facebook

HARRISMITH. – ‘n Metereoloog van die Suid-Afrikaanse weerdiens, Lehlohonolo Thobela, het bevestig daar was ‘n tornado op 6 November 2025 in Harrismith.

Lees ook: Onbevestigde tornado gister naby Harrismith gesien

Dit volg nadat verskeie video’s op sosiale media gedeel is van ‘n trekker wat deur ‘n veld beweeg met ‘n tornado wat in die agtergrond vorm.

Storm Report SA het in ‘n plasing op Facebook gesê die tornado het “duidelike rotasie en rommel duidelik sigbaar van ‘n afstand” gehad.

Die tornado het tydens hewige donderstorms in die Vrystaat gevorm.

Bronne: ECR, The Citizen, Jacaranda FM

Lees ook: Onbevestigde tornado gister naby Harrismith gesien

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief