Brekende Nuus
Afrikaans

Onbevestigde tornado gister naby Harrismith gesien

Onbevestigde tornado gister naby Harrismith gesien

fotokrediet: Facebook
Onbevestigde tornado gister naby Harrismith gesien fotokrediet: Facebook

HARRISMITH. – Verskeie plasings is op Facebook gedeel van ‘n tornado wat gister naby Harrismith gesien is.

Lees ook: Tornado in Germiston veroorsaak geen skade nie

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het nog nie bevestig of daar ‘n tornado naby Harrismith was nie – geen radarbevestiging is uitgereik nie.

Tornado’s is moontlik wanneer daar sterk donderstorms en wind in ‘n gebied is.

Bronne: Vox Weather Facebook, Storm Report SA Facebook

Lees ook: Tornado in Germiston veroorsaak geen skade nie