Mia le Roux deel nuus oor verlowing

Lees ook :

Mia le Roux deel nuus oor verlowing fotokrediet: Instagram

Die eerste dowe Mej Suid-Afrika het haar verlowing aan Luke Tenoever in ’n plasing op Instagram aangekondig.

Lees ook: Mia le Roux van Oudtshoorn is Mej. SA 2024

In die plasing het sy gedeel dat hulle al ’n ruk verloof is, maar besluit het om eers hulle “eie klein borrel te geniet” en dat “ons nou reg is om ons vreugde met die wêreld te deel.”

Le Roux het in die plasing gesê: “Ons het ja gesê vir vir ewig”.

Bronne: Instagram

Lees ook: Mia le Roux van Oudtshoorn is Mej. SA 2024

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief