Michelle Botes oorlede

Lees ook :

Michelle Botes oorlede
Michelle Botes oorlede fotokrediet: Facebook

Lees ook: Breyten Breytenbach oorlede

Die bekende aktrise, Michelle Botes, is oorlede. ‘n Plasing op die Vriende van NALAN-Facebookblad het bevestig sy is vandag oorlede. Sy het die laaste tyd ‘n stryd met haar gesondheid gevoer.

Bronne: Facebook

Lees ook: Breyten Breytenbach oorlede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief