Miljoen gevalle van Covid-19 in die wêreld

Lees ook :

Volgens die John Hopkins-universiteit in Baltimore se wêreldkaart met korona-statistieke is daar op 3 April ten minste 1 026 974 persone in die wêreld positief vir Covid-19 getoets.

Dr. Tedros Adhanom Ghebreyesus, direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het op 1 April sy kommer oor die korona-kwessie uitgespreek.

“Ek is bekommerd oor die spoed waarteen die virus versprei. Gedurende die afgelope vyf weke het die aantal virus-geïnfekteerdes eksponensieel vermeerder. Daar is 188 lande wat reeds gevalle van Covid-19 bevestig het. In die afgelope week het die sterftesyfer meer as verdubbel. Dit is nou die vierde maand sedert die virus uitgebreek het,” sê hy.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief