Minister van menslike nedersettings besoek Kaap van Storms

Lees ook :

Minister van menslike nedersettings gaan Kaap besoek
Minister van menslike nedersettings gaan Kaap besoek Fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Sekere skole in die Wes-Kaap gesluit na vlak 8-weerwaarskuwing

WES-KAAP. – Die minister van menslike nedersettings, Mmamoloko Kubayi, en haar adjunkminister, Thandi Mahambehlala, besoek vandag die Wes-Kaap om die omvang van die skade te sien wat deur die storms veroorsaak is.

Erge storms, wat grondverskuiwings en oorstromings veroorsaak, woed tans in die Wes-Kaap. Sowat 15 000 mense is reeds deur die oorstromings haweloos gelaat en moet alternatiewe akkommodasie kry.

Die minister sal Khayelitsha, Nkandla, Zamimpilo en Kuyasa besoek.

Bronne: SABC, EWN, X, South African Government

Lees ook: Sekere skole in die Wes-Kaap gesluit na vlak 8-weerwaarskuwing

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief