Nuusflits Uitgawe 1,594 — Thursday 11 July 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,594 op Thursday 11 July 2024.
Maak jou bure groen van jaloesie wanneer jy in die Chery Tiggo 8 Pro Max ry
Al jou bure sal jaloers wees wanneer hulle jou Chery Tiggo 8 Pro Max sien. Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by…
Sekere skole in provinsie bly môre gesluit
Lees ook: Sekere skole in die Wes-Kaap gesluit na vlak 8-weerwaarskuwing Die Wes-Kaapse onderwysdepartement het aangekondig skole in die Overberg en die Kaapse Wynlande…
Kry van die lekkerste biltong en droëwors by die Beefmaster Factory Shop
As jy lus is vir lekker biltong en droëwors moet jy die Beefmaster Factory Shop besoek. Besoek die Beefmaster Factory Shop in Kimdustria, Kimberley…
KYK: Twee vragmotors en ligte voertuig ongeluk
Waarskuwing! Nie vir sensitiewe lesers nie. VRYSTAAT. – Die N1-hoofweg naby die Verkeerdevlei-tolhek is vanoggend vir verkeer gesluit. Twee vragmotors en ‘n ligte motorvoertuig…
Te midde van storms in Kaapstad, gaan grootste internasionale skolehokkie voort
Kom reën, kom wind, kom storms, maar die Kaapstad Internasionale Hokkiefees het, ten spyte van gure weer, steeds op 10 Julie op verskeie hokkievelde…
Dieselpryse styg dalk in Augustus, petrolprys kan daal
Lees ook: Minister van menslike nedersettings besoek Kaap van Storms Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike styging in die…
Wes-Kaap: storm beïnvloed MyCiTi-busroetes
WES-KAAP. – Daar is tans vertragings op die MyCiTi-busroete in die Wes-Kaap as gevolg van uiterste weerstoestande. Rob Quintas, raadslid van die stad se…
Alec Baldwin het met vuurwapen ‘gespeel’ volgens aanklaers
Lees ook: Alec Baldwin se verhoor in Halyna Hutchins-saak begin SANTE FE, NEW MEXICO. – Alec Baldwin se manslagverhoor na die dood van kinematograaf…
Ian Cameron nou voorsitter van parlementêre portefeuljekomitee oor polisie
Ian Cameron, voorheen van Action SA en nou DA-LP, is Woensdag as die voorsitter van die portefeuljekomitee van die polisie verkies. Wie kan vergeet…