Lees ook: Israel berei glo voor om Rafah in te val
NIGERIË. – Sowat 118 gevangenes het die week ontsnap na swaar reën ’n verwoes vernietig het. Tien van die ontsnapte gevangenes is reeds weer in hegtenis geneem.
Die Suleja-gevangenis en verskeie geboue naby Abuja is ook Woensdag deur die reën beskadig. Tronkwoordvoerder Adamu Duza het gesê die onstnapping is oor die gevangenisse “uit die koloniale era oud en swak” is. Hy het gesê owerhede werk daaraan om die fasiliteite te vervang.
Duza het ook gesê die publiek word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir die gevangenes en om die owerhede te kontak as hulle enigiets vreemds opmerk.
Bronne: DW – South Africa, Reuters, CNN
Lees ook: Israel berei glo voor om Rafah in te val





