Minstens 16 mense dood na orkaan Milton Florida tref

Lees ook :

Minstens 16 mense dood na orkaan Milton Florida tref
Minstens 16 mense dood na orkaan Milton Florida tref fotokrediet: X

Lees ook: Polisie red hond wat aan heining vasgemaak is tydens orkaan

FLORIDA. – Minstens 16 mense is dood na orkaan Milton Florida Woensdag getref het.

Die dodetal sal na verwagting styg soos reddingswerkers deur die streke gaan om die verwoesting te bepaal. Sowat ses mense is dood na ’n tornado, een van 19, wat deur die orkaan veroorsaak is, hulle streek getref het.

Drie miljoen mense was Donderdag sonder krag en verskeie huise en besighede is deur die orkaan vernietig.

Bronne: CBS News, BBC, ABC News

Lees ook: Polisie red hond wat aan heining vasgemaak is tydens orkaan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief