Minstens 20 mense dood in vliegtuigongeluk in Suid-Soedan

Lees ook :

Minstens 20 mense oorlede na vliegtuigongeluk in Suid-Soedan fotokrediet: X

Lees ook: Suid-Koreaanse vliegtuig raak aan brand op lughawe

SUID-SOEDAN. – Minstens 20 mense is oorlede in ’n vliegtuigongeluk in Suid-Soedan. Die vliegtuig het slegs 500 m weg van die lughawe af geval. Slegs een van die 21 persone aan boord het oorleef.

Die vliegtuig was op pad na die hoofstad Juda na dit deur die Greater Pioneer Operating Company gehuur is. Al 20 passasiers was werkers in die oliebedryf.

Die oorsaak van die ongeluk sal met ‘n ondersoek vasgestel word.

Bronne: DW, ECR, Indian Express

Lees ook: Suid-Koreaanse vliegtuig raak aan brand op lughawe

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief