Minstens 250 in kabelkarre vasgekeer

Lees ook :

250 mense vasgekeer in kabelkarre
250 mense vasgekeer in kabelkarre fotokrediet: Canva

Lees ook: Steeds geen aankondiging van Ramaphosa oor kabinet

COLOMBIЁ. – Minstens 250 mense was vasgekeer na ‘n ongeluk op ‘n kabelkarlyn een mens gedood en minstens 21 beseer het.

‘n Metrokabelkar het gister in Medellin op ‘n taxi beland. Die drywer en die 11 mense in die taxi is beseer. Met die val van die kabelkar is 10 insittendes beseer.

Dit is onbekend of die man wat oorlede is in die kabelkar of in die pad was. Die beseerdes het behandeling ontvang.

Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

Bronne: Ary News, Metro, CTV News

Lees ook: Steeds geen aankondiging van Ramaphosa oor kabinet

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief