Minstens 28 mense dood toe Israel skool aanval waar mense skuil

Lees ook :

Minstens 28 mense dood toe Israel skool aanval waar mense skuil
Minstens 28 mense dood toe Israel skool aanval waar mense skuil fotokrediet: Canva

Lees ook: Minstens 400 000 mense vasgekeer in vlugtelingkamp ná Israeliese klopjagte

Minstens 28 mense is dood en 54 beseer in ’n Israeliese lugaanval op ’n skool waar mense geskuil het.

Die Israeliese weermag het gesê hulle het die Rufaida-skool aangeval omdat Hamas daarvandaan gewerk het.

Volgens die Israeliese weermag is stappe geneem om seker te maak burgers is veilig voor die aanval geloods is.

Bronne: CBC, BBC, The Independent

Lees ook: Minstens 400 000 mense vasgekeer in vlugtelingkamp ná Israeliese klopjagte

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief