Nuusflits Uitgawe 1,685 — Thursday 10 October 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,685 op Thursday 10 October 2024.
Kyk: Sanger verfilm bakkie wat teen boom vasry
Willem Botha, gewilde SA-sanger en akteur, het Woensdagmiddag in Hans Strydomweg in Pretoria gery en gesien en verfilm hoe ‘n bakkie met ‘n oop…
Verdagte in hof ná gemeenskapspatrolleerders sterf
OOS-KAAP. – ‘n Verdagte (33) het Woensdagoggend vlugtig op aanklagte van moord en poging tot moord in die Qumbu-landdroshof verskyn. AO Majola Nkohli sê…
Brekende Nuus: Geen vervolging in Phala Phala-saak nie
LIMPOPO. – Adv. Mihali Ivy Thenga, die direkteur van openbare vervolging, het besluit om niemand in verband met die Phala Phala-saak te vervolg nie.…
Man op kleinhoewe vermoor
GAUTENG. – Vince Rudolph (68) is Woensdagaand in sy huis op ‘n kleinhoewe in Boltonwold, Meyerton vermoor. Konst. Tlaleng Moloi sê aan Nuusflits na…
Meer as 70 matrieks vir ‘voedselvergiftiging’ behandel
GAUTENG. – Meer as 70 matriekleerlinge van verskeie skole aan die Wes-Rand ontvang behandeling in die Carletonville-distrikshospitaal nadat hulle vermoedelik voedselvergiftiging opgedoen het. Motalatale…
Toermaatskappy-eienaar se moordenaar gevonnis
WES-KAAP. – Waydon Bezuidenhout, eienaar van Cassandra Funerals is lewenslank vir moord tronk toe gestuur nadat Gladman Mawande Kondlo van Wandu Tours and Stay…
Boeing het vlieënier se vrae ignoreer 3 maande voor vliegtuigongeluk
Lees ook: Families van Boeing-slagoffers staan pleitooreenkoms teen Dokumente wat vrygestel is, het aan die lig gebring die hoofvlieënier van Ethiopian Airlines het Boeing…
Minstens 28 mense dood toe Israel skool aanval waar mense skuil
Lees ook: Minstens 400 000 mense vasgekeer in vlugtelingkamp ná Israeliese klopjagte Minstens 28 mense is dood en 54 beseer in ’n Israeliese lugaanval op…
Drie beseer in gasontploffing in restaurant
KWAZULU-NATAL. – Drie persone, van wie twee ernstige brandwonde opgedoen het, is beseer in ‘n gasontploffing Donderdagoggend in ‘n plaaslike restaurant in die Lions…