Lees ook: Israel kry liggame van ses gyselaars
GAZA. – Minstens sewe mense is dood na ‘n Israeliese aanval op ‘n besige straat in Gaza. Meer as 20 mense is in die aanval gewond.
Dit volg na nog twee aanvalle op ‘n skool wat gebruik is as ‘n skuiling en op ‘n kamp vir vlugtelinge.
‘n Ma en vyf kinders is dood in die aanval op die Bureij-kamp en minstens 10 in die aanval op die skool.
Bronne: Euronews, The Economic Times, New Arab
Lees ook: Israel kry liggame van ses gyselaars





