Lees ook: Israeliese weermag teiken Hamas in Rafah, skietstilstandsamesprekings duur voort
GAZA. – Die Israeliese weermag het gesê hulle het op die liggame van ses gyselaars in Gaza afgekom.
Die liggame is in ’n tonnel in Khan Younis tydens ’n oornag militêre operasie deur die Israelse weermag gevind.
Owerhede het gesê hulle dink van die gyselaars is in die tonnel waar die liggame gevind is, doodgemaak.
Die liggame is dié van gyselaars Alex Fancyg (75), Chaim Peri (80), Yoram Metzger (80), Yagev Buchstab, Nadav Popplewell en Avraham Munder.
Bronne: The Mirror, NBC News, ABC News
Lees ook: Israeliese weermag teiken Hamas in Rafah, skietstilstandsamesprekings duur voort





