Brekende Nuus
Afrikaans

Minstens vier kinders dood en 17 beseer nadat skooldak in Indië ingee

Minstens vier kinders dood en 17 beseer nadat skooldak in Indië ingee

fotokrediet: X
Minstens vier kinders dood en 17 beseer nadat skooldak in Indië ingee fotokrediet: X

INDIЁ. – Minstens vier kinders is dood en 17 is beseer nadat die dak van ’n laerskool vanoggend in Indië ingegee het.

Lees ook: Twee dood en twee beseer ná vliegtuig op hoofweg neerstort

Volgens distriksbeamptes het die dak van een van die klaskamers ingegee en die kinders onder die rommel vasgekeer. Baie leerlinge is lewend uit die rommel gehaal. 10 van die beseerde kinders is na die Jhalawar-distrikshospitaal gestuur met minstens vier in ‘n kritieke toestand. Die ander is vir behandeling by nabye mediese sentrums geneem.

Die voorval word ondersoek.

Bronne: DW – South Africa, The Independent, CTV News

Lees ook: Twee dood en twee beseer ná vliegtuig op hoofweg neerstort