Motorfietsryer in KZN omgery en beroof

Lees ook :

Motorfietsryer omgery en beroof in KZN
Motorfietsryer omgery en beroof in KZN fotokrediet: Facebook

Lees ook: Kaapse strate gesluit vir môre se parlementsopening

WOODVIEW PARK, KZN. – ’n Motorfietsryer is gister in Old Main Road naby Woodview Park omgery en beroof.

Die slagoffer is deur ’n lid van Rusa langs sy motorfiets aangetref. Onbekende verdagtes in ’n onbekende voertuig het die motorfietsryer van die pad afgedwing en hom omgery. Hulle het daarna sy selfoon gesteel en weggejaag. ‘n Ooggetuie het die storie aan die reaksie-eenheid bevestig.

Die slagoffer het verskeie beserings opgedoen.

Bronne: Facebook

Lees ook: Kaapse strate gesluit vir môre se parlementsopening

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief