Lees ook: DA skors Renaldo Gouws oor video’s
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) is van plan om ‘n klag teen Renaldo Gouws te bring.
Gouws is deur die DA geskors na video’s aan die lig gekom het waarin hy glo rassistiese opmerkings gemaak het en met geweld gedreig het.
Volgens die Menseregtekommissie het Gouws gesê swart mense moet doodgemaak word en “dit is teen die beginsels van waardigheid en gelykheid vervat in die SA-reg,”
Bronne: BusinessLIVE, Polity, X
#Gouws
The South African Human Rights Commission will today institute proceedings at the Equality Court in Gqeberha against Mr Renaldo Gouws, a Member of Parliament, for the alleged racial utterances relating to online media posts.— SAHRCommission (@SAHRCommission) June 20, 2024
Lees ook: DA skors Renaldo Gouws oor video’s
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: