Myners weier om myn te verlaat

Lees ook :

Myners weier om myn te verlaat
Myners weier om myn te verlaat fotokrediet: Canva

Lees ook: Datums vir volgende stemregistrasie bekend

SPRINGS. – Minstens 400 myners by die Gold Mine in Springs weier om die myn te verlaat.

Die myners is aan die betoog teen die werksomstandighede by die myn. Daar is ook gerugte dat hulle betoog omdat 50 werknemers gister afgedank is.

Die myn het gesê minstens 70 kontrakteurs en bestuurders word teen hulle wil in die myn gyselaar gehou.

Daar is ook ‘n staking by die Weziwe Bakubung-myn in Rustenburg vir meer geld en swangerskapvoordele vir vrouens.

Bronne: eNCA, Kaya595. Jacaranda FM

Lees ook: Datums vir volgende stemregistrasie bekend

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief