Navorsing bevind Nestlé sit suiker in babakos in armer lande

Lees ook :

Nestlé sit glo suiker in baba kos in armer lande
Nestlé sit glo suiker in baba kos in armer lande fotokrediet; Canva

Lees ook: Coca-Cola kan 400 werkers afdank na konstitusionele hof se besluit

Navorsing deur die Swiss NGP, Public Eye en die International Baby Food Action Network het bevind twee van Nestlé se handelsmerke babakos bevat hoë vlakke suiker en heuning. Die kos met hoë vlakke suiker en heuning word in Afrika en van die armer dele van die wêreld verkoop.

Navorsing het gewys die babapap met die beskuitsmaak in Suid-Afrika het 6 g suiker terwyl dieselfde produk in Switserland geen suiker bevat nie.

Die formule vir babas tussen 12 en 36 maande het ook nie suiker in Duitsland, Frankryk en die VK nie, maar in Ethiopië, Thailand en Suid-Afrika is suiker bygevoeg.

Bronne: Forbes India, IOL, Reuters

Lees ook: Coca-Cola kan 400 werkers afdank na konstitusionele hof se besluit

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief