Nege mense in onstuimigheid op vliegtuig beseer

Lees ook :

Onstuimigheid op vliegtuig beseer nege mense fotokrediet: Canva

DUITSLAND. – Nege mense in ‘n Ryanair vliegtuig is gister beseer nadat erge storms in suidelike Duitsland groot onstuimigheid veroorsaak het.

Lees ook: Tiener TikTok-ster doodgeskiet ná sy verdagte se ‘aanbod van vriendskap’ verwerp

Die vlug wat op pad was van Berlyn na Milaan moes ’n noodlanding in Beiere uitvoer na agt passasiers en een bemanningslid in die voorval beseer is. Drie mense is na ‘n hospitaal geneem die res is op die toneel behandel.

Die vliegtuig is nie toegelaat weer op te styg nie.

Bronne: Euronews, The Independent, CTV News

Lees ook: Tiener TikTok-ster doodgeskiet ná sy verdagte se ‘aanbod van vriendskap’ verwerp

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief