Nestlé ontken aantygings oor suiker in babakos

Lees ook :

Nestlé ontken aantygings oor suiker in babakos
Nestlé ontken aantygings oor suiker in babakos fotokrediet: Canva

Lees ook: Navorsing bevind Nestlé sit suiker in babakos in armer lande

Nestlé het die aantygings ontken dat dit suiker in babakos en ander suikervrye produkte in ontwikkelende lande sit.

’n Verslag wat verlede week bekendgemaak is, het getoon daar is hoë vlakke suiker in Nestlé-produkte in lande soos Suid-Afrika. Die verslag het ook gewys daar is geen suiker in hulle produkte in lande soos Switserland nie.

Nestlé hou vol daar is geen ekstra suiker in hulle produkte nie en baie lande het die opsie om pap te koop met of sonder suiker.

Bronne: Jacaranda FM, Washington Post, Nutrition Insight

Lees ook: Navorsing bevind Nestlé sit suiker in babakos in armer lande

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief