Nigeriese verdedingsminister bedank

Lees ook :

Nigeriese verdedingsminister bedank fotokrediet: X

NIGERIЁ. – Die Nigeriese minister van verdediging, Mohammed Badaru Abubakar (63), het uit sy posisie met onmiddellike effek om gesondheidsredes bedank.

Lees ook: 24 Nigeriese skoolmeisies vrygelaat

Sy bedanking volg op druk op die regering ná verskeie ontvoerings in die land, met sowat 265 mense, meesal skoolleerlinge, steeds vermis nadat hulle by ‘n Katolieke skool ontvoer is.

Die kantoor van die VN se hoë komissaris vir menseregte het gesê minstens 402 mense, meestal kinders, is sedert die middel van November ontvoer.

‘n Afgetrede generaal, Christopher Musa, is deur die Nigeriese president, Bola Tinubu, genomineer om Abubakar te vervang.

Bronne: BBC, DW, Nile Post

Lees ook: 24 Nigeriese skoolmeisies vrygelaat

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief