Nog 20 mense dood na nog roepradio’s in Libanon ontplof

Lees ook :

Nog 20 mense dood na nog roepradio’s ontplof in Libanon
Nog 20 mense dood na nog roepradio’s ontplof in Libanon fotokrediet; Canva

Lees ook: Hezbollah sweer weerwraak na Israel ‘bomme in roepradio’s wegsteek’

LIBANON. – Nog 20 mense is dood en minstens 450 is beseer na nog roepradio’s (pagers) wat aan Hezbollah behoort, in Libanon ontplof het.

Minstens een van die ontploffings het plaasgevind naby ’n begrafnis van ’n Hezbollah-lid wat Dinsdag in die eerste ontploffings dood is.

Volgens Hezbollah het Israeliese spioene ploftoestelle in hulle roepradio’s gesit. 12 mense is Dinsdag dood en byna 3 000 gewond in die eerste ontploffings in Sirië en Lebanon.

Bronne: The Independent, BBC, New York Times

Lees ook: Hezbollah sweer weerwraak na Israel ‘bomme in roepradio’s wegsteek’

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief