Nóg koue weer met sneeu en reën op pad

Lees ook :

Koue weer met sneeu en reën op pad
Koue weer met sneeu en reën op pad fotokrediet: Canva

Lees ook: Rampbestuurspanne op bystand na nog sneeu en reën voorspel is

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku oor koue temperature, sneeu en reën wat oor die naweek tot volgende week sal voortduur.

Sneeu is tot volgende week Dinsdag vir die Wes-Kaap, Oos-Kaap, Noord-Kaap en KwaZulu-Natal voorspel.

’n Koue front sal na verwagting Saterdagmiddag die land tref en moontlik reën en wind bring.

Mense word gewaarsku om versigtig te wees as hulle reis.

Bronne: IOL, The Citizen, SAWS

Lees ook: Rampbestuurspanne op bystand na nog sneeu en reën voorspel is

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief