Powerball uitslae vir 27 September 2024
Boerpotte: PowerBall: R18 miljoen PowerBall Plus: R41 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 12, 22, 29, 43, 47 PowerBall: 10 PowerBallPLUS: 02, 17, 29, 30, 36…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,672 op Friday 27 September 2024.
Boerpotte: PowerBall: R18 miljoen PowerBall Plus: R41 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 12, 22, 29, 43, 47 PowerBall: 10 PowerBallPLUS: 02, 17, 29, 30, 36…
@ceeline.28 Sheeeshh! Finally at the world’s longest place name 🇳🇿 #NewZealand #longestplacenameintheworld #northislandnz ♬ original sound – Just2maori PORANGANAU, NIEU-SEELAND. – Taumatawhakatangihangakoauauotamateaturipukakapikiaungahoronukupokaiwhenuakitanatahu is die…
GAUTENG. – Sello Mabena (54), ‘n voormalige prokureur, is deur die gespesialiseerde kommersiële misdaadhof in Palm Ridge vir die diefstal van meer as R1.3…
KWAZULU-NATAL. – David Mkhanyisi Ntshulana (59), ‘n pastoor en sokkerafrigter, is Woensdag deur die Verulam-streekshof vir die verkragting van ‘n seun (9) tronk toe…
Jou troue sal sonder probleme verloop wanneer jy dit by die Horseshoe Inn Kimberley hou. Ons bied oulike pakkette vir elke bruidspaar om die…
Ruhan du Toit, die sanger met die goue stem, wat gemaklik tussen verskillende musiekgenres kan beweeg, het Kan ‘n Man, die FAK-liedjie van wyle…
Dr. At Putter (90) het die Voet van Afrika-marathon op 21 September voltooi. Sandra Viljoen was byderhand om ‘n gedeelte van die prestasie op…
LIMPOPO. – Die verbrande liggame van ‘n vrou (23) en ‘n babaseun (8 mnde.) is Donderdag, in wat ‘n geval van gesinsgeweld blyk te…
Lees ook: Nóg koue weer met sneeu en reën op pad Meta het nuwe KI-kenmerke op WhatsApp vrygestel om met die Meta KI met…
OOS-KAAP. – Die ondersoek na die ontvoering van twee vroue op onderskeidelik 17 en 20 September word steeds ondersoek. Beide vroue is Donderdag veilig…