Nog ’n aardbewing tref Griekse eiland

Lees ook :

Nog ’n aardbewing tref Griekse eiland fotokrediet: Canva

SANTORINI. – Die Griekse eiland, Santorini, is deur ’n groot 5.3-aardbewing getref. Dit is die sterkste aardbewing van verskeie wat die eiland die afgelope maand teister.

Lees ook: Aardbewings op Griekse eiland duur voort

’n Noodtoestand is afgekondig wat tot 3 Maart van krag sal bly.

Data het getoon daar was meer as 12 800 aardbewings in die omgewing van Santorini sedert 26 Januarie vanjaar. Sowat 12 000 mense is reeds ontruim.

Bronne: Express, CNN, BBC

Lees ook: Aardbewings op Griekse eiland duur voort

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief